7de Dinastie van Egipte

Die 7de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie VII geskryf) was die eerste dinastie van ’n verwarrende periode bekend as die Eerste Oorgangstydperk. Dit word dikwels met die 8ste Dinastie gekombineer vanweë die vinnige opvolging van farao's en die feit dat hul regeringstydperke nie bekend is nie. Die twee dinastieë het geduur van omstreeks 2181 tot 2160 v.C..


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search